MA-DOGTER-TEE
Baie dankie aan al die OPV-lede, ouers (en hul vriende en familie) wat hierdie geleentheid ondersteun het. ‘n Spesiale dank aan al die gasvrouens en kunstenaars (Cheree Strydom en Donné) en Maresa de Vos wat as seremoniemeester opgetree het. |