English site    
 
Tuisblad
 
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Omseilingstegnieke Opvoeders
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Brokkies Nuus
  Belangrike Geleenthede
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Beheer en Bestuur »
  »
Beheerliggaam
Ouer-Personeel-Vereniging
Skoolhoof
Leierspan
Leerderleiers
Grondslagfase
Intermediêre Fase
Senior Fase
Verdere Onderwys en Opleiding
Sentrum vir Oudioleer
Kliniekpersoneel
Administratiewe Personeel
Koshuispersoneel
Onderhoudspersoneel
   
Beheerliggaam

MAATREËLS

NAAM

HOEDANIGHEID

PORTEFEULJE

2(1)(a)

Brits, I

Ouer

Dissipline, Koshuis- en Personeel

 

Brundyn, P

Ouer

Finansies

 

De Wet, J

Ouer

Koshuis- en Personeel

 

Engelbrecht, H

Ouer

Terrein, Geboue en Vervoer

 

Maritz, M

Ouer

Personeel, Vervoer, Koshuise, Dissipline

 

Sauer, A

Ouer

Terrein, Geboue en Vervoer

 

Theart, D

Ouer

Personeel, Uitvoerende Komitee, Finansies

2(1)(b)

Faasen, H

Opvoeder

Personeel, Dissipline, Uitvoerende Komitee

 

Snyman, A

Terapeut

Personeel, Koshuise

2(1)(c)

Gentle, E

Nie-opvoeder

Terrein, Geboue en Terrein

2(1)(d)

Jonker, W

Leerder

 

 

Petersen, W

Leerder

 

 

Burger, M

Skoolhoof

Hoof:  alle komitees

2(1)(e)

Rossouw, WJ

Verteenwoordiger:
Borgliggaam

Finansiële komitee

2(1)(h)

Van Zyl, A

Oud-leerder
Verteenwoordig:  gestremdes

 

2(1)(i)

Coetzee, C

Kundige:
Spesiale Onderwys

 

2(1)(f) FEDSA & SANABO

Vosloo, A Verteenwoordiger: Organisasies

Voorsitter

Alle komitees

  Kruger, S Adjunkhoof  
Boodskap van Beheerliggaam se voorsitter

Hoe beskryf ‘n mens die woord UNIEK? Die Nederlandse verklarende woordeboek beskryf dit soos volg:  “eenmalig, formidabel, buitengewoon, magtig, kolossaal, eindloos.
Jan Kriel Skool besit al hierdie eienskappe.
Eenmalig: Die klein begin van die skool in ‘n perdestal 75 jaar gelede.
Formidabel: Die wenspan van personeel wat betrokke is by hiedie skool.
Buitengewoon: Die onderwys behoeftes waaraan voorsien word.
Magtig: Dit wat vir ons kinders oorgedra word.
Kolossaal: Die belangrikheid van Jan Kriel Skool binne die onderwys gemeenskap.
Eindloos: Die strewe van almal wat by Jan Kriel Skool betrokke is.

Jan Kriel Skool is uniek met unieke kinders en unieke personeel.  Jan Kriel is die plek waar elke kind ‘n gelyke kans het om ten spyte van sy andersheid, te kan bou en vorm aan sy/haar toekoms.

Dit is vir my as ouer ‘n absolute eer om deel te wees van die Jan Kriel familie. Elke persoon wat betrokke is by die skool het so ‘n belangrike bydrae om te lewer tot hierdie sukses verhaal. Dankie aan julle almal.

Alle eer aan Ons Hemelse Vader vir die talente aan ons gegee om hierdie bydrae te maak aan so ‘n unieke skool.

To conclude I would like to quote the following:
“You must have long term goals to keep you from being frustrated by short term failures”

AJ Vosloo (Voorsitter

Ouer-Personeel-Vereniging vir 2012  

Dit is ‘n voorreg om assosieer te word met Jan Krielskool.  Die skool wat so baie vir sy kinders doen!
Ons het verlede jaar baie funksies gehad.  Elke keer is dit slegs ‘n handjievol ouers wat ons help om die funksies susksesvol af te handel. Daar is vanjaar weer heelwat funksies wat afgehandel moet word en elke hand wat help maak die werk ligter. 

Die fondse wat tydens hierdie funksies ingesamel word, word aangewend

  • om die kwaliteit onderrig te verbeter;
  • om geriewe uit te brei; en
  • om vir leerders geleenthede te bied.

Met die skool se 75ste feesjaar in 2012 is dit my wens dat ons almal sal hande vat om van hierdie geleentheid ook ‘n groot sukses te maak.

L Janse van Rensburg (Voorsitter)

Ouers:

Brundyn, Elana

De Wet, Jacques

De Wet, Samantha

De Wet, Jeanine

Engelbrecht, Hans

Fouche, Heila

Holtzhauzen, Johan (Onder-voorstitter)

Janse van Rensburg, Linmarie (Voorsitter)

Mans, Deon

Pienaar, Annatjie

Schreuder, Anrita

Southey, Natasha

Swanepoel, Sharon

Van Dorp, Lourine

Vosloo, Jenean

Wolhuter, Dalene

Personeel:

Berko, Naldine

Burger, Marius

Faasen, Hester

Kruger, Stoffel

Nell, Judy

Norman, Annaline

Snyder, Jaco

Van der Vyver, Margaret

 

OPV vergaderdatums:

 4 Februarie (verkiesing)

15 Maart

15 Mei

14 Junie

19 Julie

16 Augustus

13 September

11 Oktober

28 Oktober (afsluiting)

 

   
Funksies / Fondsinsamelings vir die jaar:

Die OPV van Jan Krielskool roem hulle daarop dat fondsinsamelings hoofsaaklik verbind word aan funksies en nie deur tradisionele metodes soos byvoorbeeld kompetisies nie. Die doel is om ‘n produk of diens te verskaf waaruit fondse verkry word.

Hierdie funksies het al oor die jare instellings by Jan Krielskool geword wat deur die ouers en gemeenskap vooruit op hul kalenders aangeteken word.

Ons hou eerder een groot fondsinsamelingsprojek per kwartaal as 'n klomp kleintjies.

Eerste semester Hoenderbraai
Tweede semester Biefstuk-ete
  London wynveiling
Derde semester Ma-Dogter Tee
  Loslitdag
Vierde semester Geen geleenthede

Fondse wat verkry word deur hierdie insamelings word soos volg aangewend:

  • Matriekafskeid
  • Befondsing vir sport toere
  • Befondsing vir toerusting aan behoeftige leerders
  • Aankoop van rekenaars
  • Bydraes vir die opgradering van skoolgebou en koshuise

Skoolhoof  
MNR MJ BURGER - SKOOLHOOF (serdert 2008)
Mnr MJ Burger

Mnr MJ Burger het in Knysna grootgeword waar sy pa in besonder betrokke was by hulp aan boswerkers, en hy maar altyd in die rondte was.

Na studie op Stellenbosch het hy vir 8 jaar skoolgehou op Bredasdorp, toe Graaff-Reinet, by Eben Dönges in Kraaifontein, en daarna by Jan Kriel, waar hy al 19 jaar is.  Intussen was hy ook vir twee jaar gesekondeer om die Akademie vir Wiskunde en Wetenskap in Tokai op die been te bring.

Vir hom is elke dag spesiaal - om te sien hoe kinders, ten spyte van groot uitdagings, volhard en dat wonderwerke steeds kan gebeur.

   
Hy wil sien dat die verskillende afdelings in die skool tot hul volle potensiaal ontwikkel.  Hy sal ook graag geskikte vakkeuses wil aanbied sodat leerders daardeur bemagtig word en wil ook voldoende geleenthede vir leerders skep om hulle geestelik te ontwikkel.
   
Sy bestuurstyl is van so 'n aard dat hy fokus op die skool en leerders, terwyl sake rondom die groter infrastruktuur afbestuur word na bekwame besture en kollegas waaroor die skool beskik.
 
Hy glo in die geborgenheid en trots in tradisies.  Wedersydse respek te midde van diversiteit is ook vir hom belangrik.
   
Leierspan  
MJ Burger: Skoolhoof
S Alberts: Adjunkhoof S Kruger: Adjunkhoof
L van Vuuren C Botha A Snyman E Wranz H Faasen B Wright C Martin R Lötter A Norman A Maree
Sielkunde Sielkunde Terapie Terapie SF & VOO SF & VOO SF & VOO SF & VOO IF GF
   
Leerderleiers  
Prefekte 2012
Graad 12:   Graad 11:

Barend Pienaar
Wayne Petersen
Jacques Strydom
Cornelius Streicher
DJ Coetzee
Ozlin Williams
Mariska de Wet
Shannon Myers
Wanike Jonker
Corne Payne
Eric Osner
Madri Pretorius
Juan Fourie
Renier Wolhuter
Jeandre Augustyn

Hoofseun: Wayne Petersen
Hoofdogter: Wanike Jonker
Onder-hoofseun: Barend Pienaar
Onder-hoofdogter: Shannon Meyrs

Jancke de Wet
Loume Alberts
Chvonne Gericke
Adolf Gelderblom
Francois Strydom
Magda Hofmeyr
Mathys Visagie
Phillipus le Roux Bianca Nel

 
VRL 2012
Graad 12:
Wayne Petersen
Wanike Jonker
Barend Pienaar
Graad 9:
Justin Swanepoel
Kobus Jonker
Salvannah Kieviets
Graad 11:
Jancke de Wet
Loume Alberts
Bianca Nel
Graad 8:
Justin Richard
Joane du Plessis
Stephanie Leach
Graad 10:
Christie Lambrecht
Veruschka Stadler
Joshua Fortuin
VOORSITTER: Wayne Petersen
ONDER-VOORSITTER: Wanike Jonker
SEKRETARESSE: Jancke de Wet
TESOURIER: Barend Pienaar
 
   
Grondslagfase  

R

M Strydom

1.1

A Maree  (Departementshoof)

 

H Crafford  (Fasiliteerder)

1.2

W Coetzee

 

J Adams  (Fasiliteerder)

2.1

M Roux

2.2

M Adriaens 

 

M Kampies (Fasiliteerder)

3.1

N Berko

 

A Sullivan (Fasiliteerder)

3.2

A Coetzee

 

L Legolie  (Fasiliteerder)

 
   
Intermediêre Fase  

 

A Norman  (Departementshoof)

4.1

C de Ridder

4.2

M Conradie  (Graadhoof)

4.3

A Botha

 

E Nieuwoudt  (Fasiliteerder)

5.1

Z de Villiers  (Graadhoof)

5.2

T Japhets

5.3

E Nieuwoudt

 

M du Plessis  (Fasiliteerder)

6.1

S Kotzé  (Graadhoof)

6.2

H Janse van Rensburg

6.3

I Niemand

 

E van Eeden

 
   
Senior Fase  
Personeel
Klasseksies Voogonderwysers Graadhoofde
7.1 L Asher J Snyder
7.2 M Samuels
7.3 D Kleynhans
7.4 T Fortuin
8.1 P Strauss K Olivier
8.2 G Conradie
8.3 A van As
9.1 C Jansen van Rensburg X Kotze
9.2 R Prinsloo
9.3 M Schoeman
 
   
Verdere Onderwys en Opleiding  
Personeel

Klasseksies

Voogonderwysers

Graadhoofde

10.1

C Davis

D Simons

10.2

S Knoetzen

10.3

H van der Merwe

10.4

A Huisamen

10.5

R Bezuidenhout

11.1

A Hector

D van Zyl

11.2

D Nel

11.3

P Scholtz

11.4

M van Papendorp

12.1

C Kotzé

H Faasen

12.2

J O’Ryan

12.3

L Eager

12.4

B Wright

  C Martin  

 

R Lotter

 

 
   
Sentrum vir Oudioleer  
C Kotzé
C van der Merwe
B Venter
 
   
Kliniekpersoneel  
Sielkundiges S Alberts (Adjunk-hoof)
C Botha (Departementshoof)
L van Vuuren (Departementshoof)
Verpleegpersoneel M de Villiers
H Clarke
EEG-tegnoloog (deeltyds) N Cronje
Arbeidsterapeute A Snyman (Departementshoof)
M de Beer
A Edwards
L Traut
M van der Vyver
Fisioterapeute A Conradie
J Nell
Spraak-en Taalterapeute E Wranz (Departementshoof)
M Jelliman
H Krige
D Roets
A Stanfliet-Maasdorp
M Uren
Maatskaplike Werker E Pretorius
 
   
Administratiewe Personeel  
Mev T van Heerden Finansiële beampte
Mev S Bosman Sekretaresse: Skoolhoof
Mev A Müller Ontvangsdame
Mev E Gentle Buskoördineerder / finansies
Mnr G Sullivan Bode
 
   
Koshuispersoneel  
Disa Jangroentjie
C Lerm (koshuishoof) D Jamneck (koshuishoof)
J Klem M September
C Jasson C Swart
R Fortuin  
   
Kiewiet Kombuispersoneel
C Malan (koshuishoof) M Maicau (hoof)
K Thielman S Baard
L Swarts K Hendricks
S Joseph F Stols
R D’Oliveira M Daniels
R Minnie M Eland
 
   
Onderhoudspersoneel  
Geboue
J Heydenreich (Projekbestuurder)
A Visser
J Philander
S Josias
D Swartz
Terreinwerkers
N Eland (Senior Voorman)
E Collins
C Gecelo
W Isaks
G Keyser
K Koopman
W Magada
Algemene Assistente
M van der Vyver (oorhoofs)
K Haupt
I Benting
S de Bruin
M de Kock
D Baard