|
Die 5 spraak- en taalterapeute vorm deel van die
multi-professionale span by Jan Krielskool. Hulle
is aktief betrokkke by die leerders van Graad R
tot Graad 12.
Die spraak- en taalterapeute se hoofdoelwitte is
om leerders te evalueer, intervensie te verleen
volgens die indiwiduele ontwikkelingsplan van ‘n
leerder en om akademiese ondersteuning te verleen
aan leerders wat interpretasie van leerarea inhoud
en alternatiewe metodes van evaluering benodig.
|