English site    
 
Tuisblad
 
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Omseilingstegnieke Opvoeders
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Brokkies Nuus
  Belangrike Geleenthede
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Sielkundiges »
  »
Oorsig
Navrae
   
Oorsig
Drie sielkundiges hanteer toelatings en ontslagte van leerders in samewerking met sielkundiges van die Metropool Oos Onderwys Distrik. Hulle gee berading aan leerders insake persoonlike en skolastiese probleme, vakkeuses, werksgeleenthede en studietegnieke. Hulle bied ook leiding aan ouers en koördineer die funksionering van die multi-dissiplinêre span by die skool. Leerders wat gereëlde en intensiewe terapie benodig, word meestal verwys na sielkundiges in privaatpraktyk of na psigiaters.
 
Navrae

Mari Olivier (sielkundiges se sekretaresse)
Telefoon nr.: +27 21 900-3256
Faks nr.: +27 21 903-1220
(beskikbaar: Maandag - Donderdag: 08:00 - 12:00)
E-pos adres: mari@jankriel.co.za

Sielkundiges:
Me S Alberts *(F, G, H, I, J, L, M)
Me C Botha *(A, C, S, T, U, V, W, X, Y, Z)
Me L van Vuuren *(B, D, E, K, N, O, P, Q, R)

*vanne