| Koshuise » |
|
|
Oorsig |
- Koshuisgeriewe is beskikbaar aan leerders in die
Wes-Kaap wat nie in die bedieningsarea van ‘n
ander OLSO-skool woon nie en nie die skoolvervoerstelsel
gebruik nie.
- Elke koshuis word bestuur deur ‘n koshuisvoog.
- Toesig word waargeneem deur huismoeders en opvoeders.
- ‘n Sentrale eetsaal met selfbediening word
deur al die kosgangers gebruik.
- Seuns word volgens hulle ouderdom in koshuise
gegroepeer.
- Daar is een koshuis vir meisies.
- Toelating tot die koshuis vir leerders jonger
as 10 jaar word nie aangemoedig nie.
- Daar is twee studiesessies per dag. Jonger leerders
word bygestaan deur opvoeders.
- Leerders gaan elke naweek huis toe, of na familie
of vriende, met die nodige toestemming van die ouer(s)
of voog.
- Wasgoed kan deur ‘n private wassery op die
terrein teen hulle tariewe versorg word.
|
| Koshuise |
Koshuisvoogde |
| Disa +27 21 903-2052 |
Mev. S Kotzé |
| Jangroentjie +27 21 903-2065 |
Mnr. K Olivier |
| Kiewiet +27 21 903-2016 |
Mnr. C Martin |
|
| Senior Toesig: Mnr S Kruger en mev H Faasen. |
| |
| - Kiewiet |
| Kliek
hier (.pdf) |
| |
| - Jangroentjie |
| Kliek
hier (.pdf) |
| |
| - Disa |
| Kliek
hier (.pdf) |
| |
Toelating |
| Vir navrae kontak die sielkundiges of mev H Faasen. |
| |
Fooie |
| Jaarliks per leerder:
R13 300 |
| Maandeliks Januarie
tot Oktober: R1 330 |
| |
Toeganklikheid |
| Alle koshuise is
so ingerig dat daar in die behoeftes van fisies gestremde
leerders voldoen kan word. Badkamers is aangepas met
sitstorte sodat leerders onafhanklik hul selfsorgaktiwiteite
kan uitvoer om so die personeel se taak te vergemaklik. |
| |
Navrae |
Stoffel Kruger
Telefoon nr.: +27 21 903-1108
Faks nr.: +21 21 903-1220
E-pos adres: jks@jankriel.co.za |