Die diens van ‘n EEG-tegnoloog is by die
skool beskikbaar as ‘n EEG-ondersoek deur
‘n pediater aangevra sou word om te help met
die effektiewe kontrolering en stabilisering van
epilepsie.
Navrae
EEG Tegnoloog
Sr Marinda de Villiers (Verpleegsuster)
Telefoon nr.: +27 21 903-1108
Faks nr.: +27 21 903-1220
E-pos adres: jks@jankriel.co.za