English site    
 
Tuisblad
 
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Omseilingstegnieke Opvoeders
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Brokkies Nuus
  Belangrike Geleenthede
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Busdiens »
  »
Oorsig
Roetes
Aansoeke
Fooie
Reëls
Toeganklikheid
Navrae
   
Oorsig
 
Roetes
BUS NR PLEK BESTUURDER SITPLEK
1 Vredenberg, Brackenfell H Laubcher 20
2 Welgemoed D. de Kock 15
3 Parow-Wes A Moses 22
5 Durbanville C Roux 22
6 Blouberg, Bothasig, Tableview, Edgemead N Louw 22
8 Bellville N Keyser 22
10 12 de Laan, Bellville S Dippenaar 15
11 Sportbus    
16 Gordonsbaai A Muller 15
17 Somerset-Wes D During 22
18 Goodwood C Franken 27
21 Strand L van Wyk 18
25 North Pine J Barkhuizen 18
26 Kraaifontein T Joubert 22
29 Alom H Roos 6
30 Eversdal, Stellenberg L van der Westhuizen 22
34 Stellenbosch, Silversands, Bluedowns K Payne 22
36 Panorama J Minnie 22
37 Proteahoogte W Rabie 22
 
Aansoeke
Kliek hier vir aansoekvorm.
 
Fooie
1. Blackheath
  Jaarliks per leerder R4 800
  Maandeliks Januarie tot Oktober R 480
2. Bellville / Brackenfelll / Durbanville / Goodwood / Kraaifontein / North Pine / Panorama / Parow-Noord / Parow-Wes / Stellenberg / Stellenbosch / Welgemoed
  Jaarliks per leerder R5 400
  Maandeliks Januarie tot Oktober R 540
3. Gordonsbaai/ Somerset-Wes / Strand / Table View / Blouberg / Bothasig / Bus vir Gestremdes
  Jaarliks per leerder R6 100
  Maandeliks Januarie tot Oktober R 610
 
Reëls op die bus
  1. Hou die bus te alle tye skoon.
  2. Geen leerder mag papiere of voorwerpe in die bus rondgooi, of by die venster uitgooi nie.
  3. Alle voorwerpe en/of papiere wat in die bus rondlê, moet opgetel word en in ‘n sak gesit word.
  4. Alle leerders moet te alle tye rolmodelle van goeie gedrag wees.
  5. Geen leerder mag obsene tekens aan leerders, die bestuurder of publiek wys nie.
  6. Enige vorm van wangedrag moet dadelik aan die busbestuurder of mev Gentle gerapporteer word.
  7. Dit is verbode om op die bus te eet en drink, vuil taal te gebruik en te spoeg.
  8. Geen intimidasie, stoeiery, bakleiery, afknouery en gehardloop word toegelaat nie.
  9. Alle leerders moet bly sit terwyl die bus beweeg.
  10. Geen leerder mag enige liggaamsdeel by die bus uitsteek nie.
  11. Geen leerder van die Grondslag- of Intermediêre fase word toegelaat om busse te ruil vir uitslaap, kuier of speelverband nie. Hoërskoolleerders moet skriftelike toestemming van beide die leerder se ouers hê.
  12. Leerders en koshuiskinders wat nie gewoonlik busvervoer gebruik nie moet R10 betaal per keer wat die bus gebruik word. Verandering van roete of op- en aflaai-punte moet skriftelik deur ouers versoek word.
  13. Alle vensters moet na elke rit toegemaak word.
  14. Geen sigarette, aanstekers, vuurhoutjies, gevaarlike voorwerpe of wapens word op die bus toegelaat nie.
  15. Selfone is baie steurend vir die bestuurder. Selfone mag slegs vir nood-oproepe gebruik word.
  16. Geen leerder mag sy voete op die banke sit nie.
Toeganklikheid
Bus no. 29 genaamd “Able” is aangepas om leerders in rolstoele veilig te vervoer. Leerders word op- en afgelaai deur middel van ‘n elektroniese hystoestel en hulle stoele word met die nuutste tegnologie aan die vloer geanker. Leerders word by hul ouerhuise op- en afgelaai.
 
Navrae
Elmarie Gentle
Telefoon nr.: +27 21 900-3263
Faks nr.: +27 21 903-1220
E-pos adres: elmarie@jankriel.co.za