English site    
 
Tuisblad
   
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Omseilingstegnieke Opvoeders
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Brokkies Nuus
  Belangrike Geleenthede
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Toelating »
  »
Aansoek
Oorplasing
Vorms en Beleide
Fooie
Prospektus
Navrae
   
Aansoek om toelating

Aansoek om toelating word deur die leerder se huidige skoolhoof in samewerking met die betrokke Onderwysdistrik se sielkundige hanteer.

Die departementele aansoekvorm moet voltooi word en alle beskikbare dokumentasie, soos verslae van opvoeders, terapeute, sielkundiges, medici en ander professionele rolspelers, moet aangeheg wees. Aanbevelings word gemaak deur die plaaslike Onderwysdistrik voordat die aansoek na die Direkteur van Spesiale Onderwysdienste in die Wes-Kaapse Onderwysdepartement vir goedkeuring gestuur word. Hierdie proses kan ongeveer ses weke duur.

Indien daar ‘n toepaslike plek beskikbaar is, word reëlings getref vir toelating. Wanneer ‘n leerder gebruik moet maak van ons daaglikse busdiens, moet daar ook ‘n sitplek vir die leerder op die toepaslike bus beskikbaar wees.

Indien daar nie ‘n plek vir die leerder beskikbaar is nie, word die leerder se naam op ‘n waglys geplaas.

   
Oorplasing  
Oorplasing van 'n leerder vanaf 'n ander skool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes:
Wanneer ouers verhuis van een woongebied of provinsie na ‘n ander, kan ‘n oorplasing vir ‘n leerder vanaf ‘n soortgelyke OLSO-skool gereël word mits daar ’n toepaslike plek in die skoolsisteem is. Die sielkundige van sy huidige skool moet die leerder se profiel en ander beskikbare inligting (wat ‘n aanduiding kan gee van die leerder se spesifieke behoeftes en hoe dit aangespreek moet word) vroegtydig aan Jan Krielskool stuur. Die Metropool Oos Onderwys Distrik moet gekontak word vir goedkeuring van die oorplasing.
   
Vorms en Beleide  
Dwelm- en Alkoholbeleid (.pdf)  
Skuldinvorderingsbeleid (.pdf)  
   
Fooie  
Skoolfonds, Koshuisgeld en Busgeld 2012  
1. Skoolfonds 2012
  Jaarliks per leerder Graad 1-9 R5 100
    Graad R/10/11/12 R5 700
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT 1 FEBRUARIE 2011)
R 510/570
2. Koshuisgeld
  Jaarliks per leerder   R13 300
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR 1 FEBRUARIE 2011)
R1 3 300
3. Busgeld
3.1 Blackheath
  Jaarliks per leerder   R4 800
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR 1 FEBRUARIE 2011)
R 480
3.2 Bellville / Brackenfell / Durbanville / Goodwood / Kraaifontein / North Pine Panorama / Parow-Noord / Parow-Wes / Stellenberg / Stellenbosch / Welgemoed
  Jaarliks per leerder   R5 400
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR 1 FEBRUARIE 2011)
R 540
3.3 Gordonsbaai/ Somerset-Wes / Strand / Table View / Blouberg / Bothasig
  Jaarliks per leerder   R6 100
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR 1 FEBRUARIE 2011)
R 610
4. Nasorg
  Jaarliks per leerder   R4 500
  Indien u verkies om die jaarlikse bedrag maandeliks te betaal
(EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR 1 FEBRUARIE 2011)
R 450
5. Jaarlikse betalings voor 28 Februarie 2011 10% korting
  Slegs skoolfonds, koshuisgeld en busgeld  
  R4 800 - R4 320 R5 100 - R4 590 R5 400 - R4 860
  R5 700 - R5 130 R6 100 - R5 490 R13 300 - R11 970
6. Wyse van betaling
 

U mag per debietorder, internet, tjek, kontant, of in die skool se bankrekening betaal.
Faks asb. die depositostrokie na +27 21 903-1220 vir mev. Trudie van Heerden se aandag.
Telefoon: + 27 21 900-3276.  E-pos: trudie@jankriel.co.za.

7. Bankbesonderhede
 

Naam: Absa Bank, Kuilsrivier
Rekeningnommer: 3010 610 000
Takkode: 632-005

Tipe rekening: Tjekrekening
U verwysing/verwysingsnommer is u kind se naam en van.

   
Prospektus  
Kliek hier (.pdf)
 
Navrae
Mari Olivier
Telefoon nr.:  +27 21 900-3256
Faks nr.:  +27 21 903-1220
(Beskikbaar: Maandag - Donderdag, 08:00 - 12:00)
E-pos adres: mari@jankriel.co.za