English site    
 
Tuisblad
 
  Waarom Jan Kriel?
  Toelating
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Presteerders
 
  Sielkundiges
  Fisioterapeute
  Arbeidsterapeute
  Spraak-taalterapeute
  Verpleegkundiges
  Omseilingstegnieke Opvoeders
  Maatskaplike Werker
  EEG
  Koshuise
  Nasorg
  Busdiens
 
  Dagboek
  Brokkies Nuus
  Belangrike Geleenthede
  Take, Toetse en Eksamenrooster
  Foto-Album
  Kontak Ons
  Beheer en Bestuur
 
 
                     
    Kontak ons   Koshuis   Busse   Jan Kriel-Instituut   Dagboek
                     
Presteerders »
  »
Prestige Toekennings
Eretoekennings
Sport
Akademie
Kultuur
   
Prestige Toekennings
Kliek hier vir 2011 (.pdf)
Mathew Hardy Mareike Wolhüter Goldy Fuchs Barend Pienaar
 
Kliek hier vir 2010 (.pdf)
Angus Niekerk Samuel da Conceicao Jessica Adams Adam Keuler
 
Kliek hier vir 2009 (.pdf)
Francois Janse van Rensburg Lukholo Mahlutshana Angelique O’Connell Zandile Adams
 
Eretoekennings
 
 
Sport
WP Rugby (OLSO-skole)

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die OLSO-skole se WP Rugbyspan:

WP Rugby (OLSO-skole)

Cornelius Streicher, Adolf Gelderblom, Barend Pienaar, Arno Swanepoel, K Hine, Matthys Visagie, Jannes Visser, Adam Keuler (kaptein), Jeandré Augustyn, Wayne Petersen.

 
SA Rugby (OLSO-skole)

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die OLSO-skole se SA Rugbyspan:

SA Rugby (OLSO-skole)
Adam Keuler (kaptein), Jeandré Augustyn
 
WP Krieket (OLSO-skole)

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die OLSO-skole se WP Krieketspan:

WP Krieket (OLSO-skole)
Renier Wolhüter, Ozlin Williams, Eric Osner, Wesley Windvogel
 
SA Krieket (OLSO-skole)
Baie geluk aan Eric Osner wat verkies is tot die OLSO-skole se SA Krieketspan.
Eric Osner
 
SA Junior Atleet
Mareike Wolhüter
Mareike Wolhüter
Sy het 27 – 29 Mei Suid-Afrika in Namibië by Suider Afrika Kampioenskap verteenwoordig. (400m in 56.85s)
In Julie het sy weer vir Suid-Afrika verteenwoordig - in Frankryk by IAAF se Wêreld Junior-byeenkoms. (400m in 56,35s)
 
SA Fietsry (Sport vir Gestremdes) Atleet
Goldy Fuchs
Goldy Fuchs
Goldy Fuchs het aan die volgende Internasionale byeenkomste Suid-Afrika verteenwoordig:

Byeenkoms: UCI Paralimpiese Wêreldbeker
Datum: 4 – 6 Mei 2011
Plek: Sydney, Australië

Byeenkoms: UCI Paralimpiese Wêreldbeker
Datum: 8 – 10 Julie 2011
Plek: Baie-Comeau, Kanada.
Goldy het ‘n silwer medalje in die Individuele tydtoets en ‘n brons medalje in die Padwedren verower.

Byeenkoms: UCI Paralimpiese Wêreldkampioenskap
Datum: 8 – 11 September 2011
Plek: Roskilde, Denemarke

Hy is tans 9de op die wêreldranglys in sy klas.

 
WP-kleure in Dans (Hip-Hop)
Marissa Fourie
Marissa Fourie
 
WP-kleure in Pluimbal
Emile Brits
Emile Brits
 
WP-kleure in Aksie-krieket
Eric Osner
Eric Osner
 

Wes-Kaap Atletiek (OLSO-skole)

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die OLSO-skole se Wes-Kaap Atletiekspan wat op 11 en 12 Maart op Sasolburg gaan deelneem het.

Wes-Kaap Atletiek (OLSO-skole)

Agter: Adam Keuler, Wayne Petersen, Mareike Wolhüter, Renier Wolhüter
Voor: Joané du Plessis, Jacquerite Kotzé

 
Toutrek-uitslae:
WP/Boland Junior Toutrek Kampioenskappe: (12 Maart 2011)

Baie geluk aan die volgende spanne wat almal WP-kleure ontvang het:

600kg A-span
560kg A-span
520kg A-span
480kg A Dogters-span
520kg A Dogters-span
400kg Kaalvoete-span

WP/Boland Junior Toutrek Kampioenskappe: (12 Maart 2011)
SA Junior Toutrek Kampioenskappe: (26 Maart 2011)
Baie geluk aan die spanne met hul onderkeie medaljes of diplomas:

600kg A-span (bronsmedalje)
560kg A-span (bronsmedalje)
480kg A Dogters-span (bronsmedalje)
520kg A Dogters-span (silwermedalje)
560kg B-span (Diploma in Plaatkompetisie vir 2de plek behaal)
600kg B-span (Diploma in Plaatkompetisie vir 1ste plek behaal)

SA Junior Toutrek Kampioenskappe: (26 Maart 2011)
 
Akademie

Op die Prestige-aand van 13 Oktober 2011 is die volgende toekennings gemaak vir die beste prestasie in elke graad:

Graad 7 Emile Brits
Graad 8 Jody Rencken
Graad 9 Lelanie Mostert
Graad 10 Bianca Nel
Graad 11 Barend Pienaar
Graad 12 Mathew Hardie
 
Kultuur